top of page
.

En nou bly geloof, hoop, liefde - hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

1 Korintiërs 13:13

Ons troue

Jy is deel van ons lewens deur jou vriendskap en liefde, daarom nooi ons jou uit om die begin van ons nuwe hoofstuk saam ons te deel...

Wildwood Events Venue & Nature Retreat, Groblersdal
14:30 vir 15:00

Kleredrag:
Semi-Formeel (hakke & dasse opsioneel)

Kontantlose-kroeg beskikbaar.

Terwyl ons dit geniet om te sien hoe kinders hardloop en speel, is dit 'n dag wat
slegs vir volwassenes is.

.

 Dit is my opdrag: 
.Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. 

 Johannes 15:12 

Ons gevolg

ONTMOET ONS GEVOLG

Geskenk Wenk

GESKENK
WENK

'n Geskenkie is nie oorbodig, maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig. Spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop.
Baie dankie!

FNB Savings
A Badenhorst
Rek Nr: 4127 5250 2819 1787
Ref: Gouws Troue

_
Akkommodasie

AKKOMMODASIE

Rsvp
_

RSVP

RSVP asseblief voor 29 Maart 2025.

Kontak Amoné vir enige vrae of meer inligting: 079 106 6797.

Baie dankie!

#GOUWSTROUE

© 2024 Gouws Troue. Design by LASMOES Creative.

bottom of page